Wat is die verskil tussen LEWE en BESTAAN? Daar is 'n baie groot verskil en dit kan jou ewigheid kos. God wil aan ons LEWE gee, maar dit is ook 'n keuse wat die mens moet maak...